Wednesday, April 15, 2009

Afrikaners - die argitekte van plesier!
(En waar dit nie moontlik is nie, kuier ons tot dit plesierig raak)

Nou die is dan nou die eerste afrikaanse skrywe op die blog - vir die engelses - sorry boys and girls, some things are just better said in afrikaans; cursing being one of them, and the other being a "boere saamtrek" in a foreign country! Befok!

Biegtyd!
- Ek was eers baie skepties oor die hele afere. Meeste van julle weet hoe ek voel oor sokkie en backward masking potjiekos resepte as mens Cora Marie agteruit speel! Maar, ek hou ook daarvan om oor 'n pot en vlammetjies te "faf" en lae na lae kos in te pak en dan aan die einde myself dik te vreet (Jammer aan die van julle met beter maniere, maar daar's net geen manier dat dit wat mens met potjiekos aanvang, EET genoem kan word nie!). Yep, en dis weereens die geval gewees. En wat nie opgevreet was nie - dis 'n groot pot - was vir ontbyt op roosterbrood gesmeer; dikker as peanut butter, ja, en meer chunky!
Na die glasies geklink was en ons eers kuier, het dinge net lekkerder geword, en mense van oral en nerens het gesels en kennis gemaak en ons het gedoen wat ek dink net in die boer se broek sit; almal het saam gelag, gekuier, verskille neergele vir meer as 5 minute, en gepaartie!!

Celebrities!!
Nou ja, almal weet Jurie is ook in NZ - maar die hemele hoor my, ek sal my tekkies se sole deurloop om so ver moontlik van hom af weg te bly. Tog is daar ander BBP's wat mens raak drink op partytjies, en dan maak ons so: Ons lag vir mekaar, ons laaik mekaar - en as ons kan, sal ons dit weer doen en lekker saam kuier. Sien, soos baie ander wat navorsing doen oor lewe in NZ voor jy hierna toe kom, moet jy een of ander tyd via Google die Kiwi Boer raak kliek! Ons het sy web site foos gelees, links gevolg, weer terug geggan en weer gekyk ens ens ens - so ja, die man is 'n moerse Superster in ons ogies! En daar drink ons die man raak! Sit nog so lekker en gesels en lag en al hoe meer begin Sonskyn met haar "maar ons ken die man, hy lyk so bekend...?", en nie te lank nie , toe laat val hy 'n comment oor sy web blad en net daar val die pennie toe ook vir ons! Soos blits gryp ek natuurlik die kamera en papparazzifiseer die arme man met blitse van my flash!! Maar nou ja, lang stories korter, ons het lekker saam gekuier, later weer so gemaak! Nee, ek lieg nie, hy's genuine, gaan kyk maar self: http://www.kiwiboer.virafrikaans.com

Ter aflsuiting; die lot foto's wys mens hoe sterk die kultuur in mens se opbrengs jou hou by sekere optredes, voorkeure, humor en maniere...

Bring 'n klomp SAners bymekaar, voeg genoeg eetgoed in, steek 'n vuurtjie of twee aan, speel bietjie musiek, ontkurk 'n wyntjie of twee, en viola, PAARTIE!!!!


Kinders speel tog te lekker met vuur, waarom dan nou al die duur speelgoed dan in die winkels??



Analise verkoop haar koek, en ander items op die Saterdag "Mark" - Net jammer sy kon haar melktert nie saamsleep nie. Gelukkig vir ons bly sy in Wellington area en is ons ons gereelde dosisse beskuit, koeksisters, melktert en ander gebak aan haar te danke!! Die nasie sal seker omkom sonder die vrou...




Potte, casseroles, enige iets as verskoning om vuur aan te steek




Dit was so lekker om oop vuur te maak en na rook te stink. Ek was erg nostalgies - "Toe wil ons braai, toe wil ons braai, toe wil ons braai" ...


Die son was skerp, die vuur warm en die glas leeg!!



Willie stook en kook verwoed, maar die arme man het nie eers glas in hand nie...



So far so good - just waiting for the food...


Kyk julle!!! Hier is hy!!! Lourens, die Kiwi Boer!!!

Hy en Ina is al so lank hier hy't al vergeet van oop vure en dink dat potjie en sop sinoniem is!!! Ten minste het hy onthou hoe om 'n bier vas te hou en daar's genoeg sin vir humor in die man om volkere te voorsien!

Toe smeer hy hierdie wenresep onder my neus!! :-)



Drank maak jou simpel


So simpel jy bars sommer in 'n dans uit...


Hoe later hoe kwater!


Nog kwater




Kwaaistes - soos Kwaaitjie kabouter...(Hoe sou mens nou die boonste 3 foto's in Engels beskryf het, vra ek jou?)


So erg ons breek al die meublement!!


Neusie verby! As die vuur eers dooi raak ek sommer huilerig!



Wanganui, again!

Once in love, it is hard to make a break and flirt around. Here are some pics of the fun we had dring our third visit to this amazing town!!


Pitching in the rain was less fun, but we got it done...


Billy? The pet goat...


Sonja.NOT the pet wife!! :-)...



Sunsets after showers are always amazing...


No comment, these things happen!!


Enjoying the sun.


Helping the young erect their dwellings is a meaningful exercise where the young learn new skills and the older learn patience!! :-) - it was fun, though!!



Happy kids are the the result of the efforts.


Less happy adults, though! :-) Simpelgeid!






Sunday, April 05, 2009

Residency sweet residency!

A previous entry talked a bit about it. Here are the photos of the day we had the crowd over to celebrate with us. It was a fine day, and halfway through the afternoon it suddenly turned and a shower poured from the heavens.
It was at this time that some, including Niel, went for a walk into the forest. The sarong you see him wearing is neither fashion statement nor a way for him come out of the closet. It's simly that I do not have anything in the closet large enough to fit him while he waited for his drenched clothes to dry.
Lest we forget...

On the 20th of March Sonja and I celebrated our 5th anniversary. At first we thought of taking a cross country train trip to Auckland, but the thought of being stuck in Auckland CBD for a day was just way to boring an idea!! Who wants to go to JHB anyway?? :-)

So with a bit of imagination as a guide we thought about what we could do that would not be so easily obtainable/affordable back in SA. What we came up with was a dinner cruise around Wellington bays and a sleepover on the boat!! What a memorable anniversary!!


Align Center
View of the cabin...


View from the cabin door...


View of the Wellington bay...


The Wellesely



Wine & dine on the boat


The stern, obviously.


Enjoying the sunset cruise...


The dining hall on board...



Sunrise over the marina...




Uh, well, yeah, this photo just had to be done. You can blame Leonardo & Kate if you have to.
Views of Wellington
My work here in New Zealand takes me to corporate boardrooms in sky rises on an almost day to day basis. Every now and again I get a chance to steal a view from floors as high up as 16th, 25th etc. Here are some of the amazing aerials I've captured of Wellington City!!!!







The next one is the only exception... This is an add just above the ground floor level of a sportswear shop - gotta appreciate the humour!!